fbpx

SAAI verheug oor tabak-saak uitspraak

Tabakboere is verheug oor die onlangse Appélhof uitspraak waar die minister van COGTA se appélaansoek van die hand gewys is met kostes maar die finansiele skade wat hulle gely het kan moeilik oorkom word. Tabakproduserende distrikte het groot werksverliese getoon en duisende gesinne is van ’n inkomste ontneem. “Die hof het bevind dat die minister […]