fbpx

SAAI loods ’n nuwe studiebeurs: Nasionale Sertifikaat in Plantproduksie – Cannabis & Hemp

Die toenemende momentum in die Suid-Afrikaanse cannabis en hennep (hemp) industrieë bied geleenthede om minderbevoorregte persone by hierdie mark te betrek. Vroeër vanjaar het Cheeba Cannabis Academy, ’n leidinggewende onderwys- en opleidingsinstansie in Afrika, met die aanlyn landbou opleidingskollege AGRICOLLEGES international saamgespan en ’n AgriSETA geakkrediteerde “National Certificate in Plant Production – Cannabis and Hemp” […]