fbpx

Saai wil by Nampo-oesdag hoor wat boere se uitdagings is

Die familieboernetwerk Saai gaan volgende week die Nampo-oesdag gebruik om by boere self te hoor wat hulle uitdagings en bedreigings is. Boere word gevra wat die vyf belangrikste faktore is wat sou kon veroorsaak dat hulle en hulle gesinne dalk in 2032 nie meer op hulle plase sal boer nie. By Saai se stalletjie in […]