fbpx

Suid-Afrika se verlies aan jong boere is omkeerbaar

Dr Kandas Cloete het in haar PhD-studie aan die Universiteit van Stellenbosch bevind dat tot 20% van boere in die ouderdomsgroep 35 tot 45 beplan om die bedryf binne die volgende dekade te verlaat. Vir Saai as familieboerderynetwerk is hierdie bevinding nie ’n verrassing nie. Familieboere is die kwesbaarste sektor in die landboubedryf en baie […]