fbpx

Meld stukkende paaie hier aan

Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het onlangs versoek dat plattelandse paaie wat in ’n swak toestand is by haar kantoor aangemeld moet word. Daar moet ook voorstelle gegee word oor die paaie wat dringend herstelwerk benodig, soos die regmaak van padoppervlakke en die rehabilitasie van beskadigde paaie. Saai verwelkom hierdie versoek […]