fbpx

Nathan Naudé het Suid-Afrika se beste lamsvleis

Die familieboerorganisasie Saai en Buffelsfontein Brandewyn het op 2 April 2022 Lamb Champs by Harlequins Rugbyklub in Pretoria aangebied in die soeke na die lekkerste lamsvleis in Suid-Afrika. Tydens Lamb Champs is 50 familieboere van reg oor Suid-Afrika se lammers op die spit gebraai en elke lam is individueel deur 10 kos- en vleiskenners beoordeel om te […]