fbpx

Landbou word deur swak hawens vermink

Uitvoerboere is raadop met swak dienslewering, nalatigheid en onbevoegdheid by Suid-Afrikaanse hawens. Dit lei tot miljoene rande se skade vir produsente, die erosie van Suid-Afrikaanse kompeterendheid op internasionale markte en werkverliese op die platteland. Die regering se beheptheid met kaderontplooiing lei nie net tot die inploffing van staatsfunksies en die vernietiging van infrastruktuur en ekonomiese […]