fbpx

Boere dankbaar vir boorgate in Steytlerville

Vir meer as ’n maand reën dit in groot gedeeltes van die land – self dié plekke waar dit nou al vir jare droog is. Met elke goeie reënval is daar talle berigte oor boere wat jubel en juig oor die seëninge uit die hemele. Mense in stede wat nog nie eens self in daardie […]