fbpx

Saai-direksievoorsitter beloon vir rol in landbou

Dr. Theo de Jager, president van die Wêreldlandbou-organisasie en direksievoorsitter van Saai, het ’n toekenning by die Pan African Farmers Organisation (Pafo) ontvang vir sy rol in die versterking van die organisasie, die uitbreiding van die omvang van landbou-organisasies in Afrika en die bevordering van die belange van boere in voorspraak en veldtogte. Dr. De […]