fbpx

Die impak van veediefstal

Deur Jess de Klerk Veediefstal is ’n emosionele saak vir boere maar die volle impak word nie besef nie. Die meeste boere is apaties teenoor die probleem en word eers kwaad daaroor as daar by hulle gesteel word. Die meeste operasies en patrollies fokus op die “runners” wat vee steel. Daar word ontsettend baie energie, […]

Bokboerdag gee blootstelling aan dié bedryf

Boerbokdag of eerder bokboerdag is op 11 November 2021 by Buffelsfontein Beesboerdery-restaurant in Menlopark, Pretoria, gehou om die bokboere van Suid-Afrika te vier. Ná die sukses van vorige dae soos die #GaanJagDag en Volstruisdag, het Saai besluit om voor die einde van die jaar weer so te maak. Bokboere in Suid-Afrika ervaar baie uitdagings of […]