fbpx

Nuutste swart ekonomiese bemagtigingsvoorwaardes gaan familieboerderye knou

Die Departement van Landbou het onlangs die nuutste vereistes van die Raad van Toesig op die Uitvoer van Bederfbare Produkte (PPECB) aangekondig. Die vereistes eis onder meer dat uitvoerboere hul swart ekonomiese bemagtigingsertifikate moet toon saam met hul aansoeke vir uitvoerpermitte. Volgens dr. Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai, openbaar die nuutste vereistes van die […]