fbpx

Saai neem plek op die wêreldverhoog in

Die familieboerenetwerk Saai het die groenlig gekry om by die Wêreld Landbou-organisasie die stem van kommersiële boere van Suid-Afrika te verteenwoordig. Die WLO bestaan uit 86 nasionale landbou-unies op ses kontinente en neem deel aan beraadslagings van die VN en sy agentskappe, die Wêreld Ekonomiese Forum en ander internasionale geleenthede. Saai sluit by die African […]