fbpx

Die Wynboer en OK vat hande om familiewynboere se wyne te verkoop

Kleiner en mediumgrootte wynboere sukkel steeds om die vernietigende gevolge van die verbod op wynverkope onder COVID-19-regulasies te oorkom, al het pres. Cyril Ramaphosa op 13 September 2021 aangekondig dat Suid-Afrika na Vlak 2 van die inperking kan skuif. Wynboere verwelkom dié verslapping, maar voel dat alle COVID-19 verwante beperkings op die verkoop van wyn […]