fbpx

GESAMENTLIKE LANDBOUONTWIKKELINGSPROJEK STROOP EERSTE OES

Die stroop van die eerste mielie-oes van die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek wat deur AfriForum, Pioneer, Saai, Agri All Africa (AaA), die Boiphitlhelelo Koöperatief en Purposely Ignited aangepak is, het vandag begin. Dít volg nadat die rolspelers in 2020 hande gevat het om die Noga’s Post-gemeenskap met dié ontwikkelingsprojek te ondersteun nadat die gemeenskap suksesvol mielies en […]