fbpx

Afsterwe van dr. Mahlati ’n groot verlies vir die landbougemeenskap

Saai het met ontnugtering en mededoë verneem dat dr. Vuyo Mahlati, die president van die African Farmers Association of South Africa (AFASA) onverwags oorlede is. Dr. Mahlati was ’n landbouleier in eie reg en het nie net die behoeftes beklemtoon en die strewe en drome van swart boere in Suid-Afrika verwoord nie, maar sy het […]