fbpx

’n Ope brief aan president Ramaphosa

Beste pres. Ramaphosa Ek verwys na u ope brief vroeër vandag aan Suid-Afrikaners in die algemeen en boere in die besonder. Baie dankie dat u dit geskryf het. Ten minste is u nou betrokke by ’n debat wat gevaarlik naby aan oorkook is. U het ’n standpunt op die tafel geplaas waaragter daar denke is. […]