fbpx

Saai vra vir samesmelting van departemente

“Weens die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming se onvermoë, ideologiese verknogtheid aan sosialistiese modelle, omvangryke korrupsie en nepotisme – soos sowel die Kgalema Motlanthe-verslag as die spesiale ondersoekeenheid uitgewys het – kan dié departement in sy huidige samestelling en prestasie onmoontlik nie ’n bydrae lewer om ’n klas van winsgewende swart boere te skep […]