fbpx

Die familieboerlandbounetwerk Saai vandag geloods

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) is vandag in Pretoria geloods. Saai is ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, wat daartoe verbind is om die regte, waardes, ideale en behoeftes van familieboere in die primêre produksiesektor te beskerm en bevorder. “Saai is gestig om bykomend tot beleidsbeïnvloeding ook ’n aktiewe rol te speel in saakgerigte aksies […]