fbpx

Saai loods aksie om voël uitvoer verbod op te hef

Suid Afrika is een van die grootste uitvoer lande van eksotiese voëls en papegaaie.

Telers is afhanklik van uitvoere van jong, handgroot gemaakte voëls vir 90% van hulle inkomste. Die inkomste word hoofsaaklik gebruik om broei pare te onderhou, personeel se lone en salarisse te betaal en as inkomste te dien vir telers, wat ook bejaardes insluit wat afhanklik is van die inkomste as pensioen.

Met die verbod op uitvoere bereik die jong voëls speen ouderdom en is hulle nie meer geskik vir uitvoere nie. Daarom KAN uitvoere nie uitgestel word vir nog ‘n maand of meer nie.

Saai gaan ‘n dringende regsaksie loods om die verbod te verbreek. Jy kan ons help!

Onthou om Saai se nommer- 0660716094, op jou foon te stoor om jou foon om die nuutste inligting rakende die saak te ontvang

Vul jou besonderhede in by die vorm hieronder en voeg jou stem tot die duisende telers wat die verbod wil ophef!

Oops! We could not locate your form.