fbpx

Verklarings

Pampoenboere alumni steun klagtes teen verval

Op 21 Julie 2022 het Saai, ’n netwerk vir familieboere, klagtes ingedien by die Potchefstroom polisiestasie teen die Noordwes Departement van Landbou, die Departement van Openbare Werke en die Suid-Afrikaanse

Rolspelers span saam vir ware landboumeesterplan

Niemand kan meer bekostig om net toe te kyk en niks te doen met die uitdagings in Suid-Afrika nie. Om dié rede span verskeie landbou-organisasies, -unies en bedryfsorganisasies kragte saam

Verbod op vals vleisetikettering verwelkom

Saai verwelkom die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling se beslissing dat plantgebaseerde alternatiewe vir diereproteïen nie as vleis, suiwel of eier bemark mag word nie. Die publiek word

SAAI verheug oor tabak-saak uitspraak

Tabakboere is verheug oor die onlangse Appélhof uitspraak waar die minister van COGTA se appélaansoek van die hand gewys is met kostes maar die finansiele skade wat hulle gely het

Organisasies bied alternatief tot landbouplan

Ten spyte van groot opgewondenheid onder staatsamptenare, landboubesighede, vakbonde en die ANC oor die landboumeesterplan, kry dit die wind van voor onder boere en organisasies wat hulle op grondvlak verteenwoordig.

Saai gekant teen daggawet

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n organisasie wat die regte en belange van familieboere beskerm, het dokumente ingedien om beswaar te maak teen elemente van die Wetsontwerp op die Private